Customer testimonials
Paula van der Westhuizen
Witbank
Wow, het oorbelle ontvang. Baie dankie dit is beautiful. Dankie vir ekstra paar... ek waardeer dit baie!
Annatjie Steele
George
Dear Annelie, I bought a couple of earrings from you, and what a blessing! Each and every one compliments my outfits. It just adds that special touch to a woman. And last but not least, no itching earlobes! Thank you.
Magda van Wyk
Bloemfontein
Ek het Annelie se werk per toeval gesien op Facebook en haar gevra of sy vir my ‘n blaarmotief hang oorbelletjie kan ontwerp en/of maak. Sy het dadelik teruggekom met ‘n paar voorbeelde wat sy aan my voorgelê het waaruit ek kon kies!
Ek was só opgewonde en het uitgesien na my pakkie van die Weskus dorpie waar sy woon. Nodeloos om te sê, ek is méér as gelukkig en tevrede met my pragtige nuwe enig-in-hul-soort oorbelletjies!
Ek hou van unieke style en Annelue se logo sê dit alles, “embrace your individuality”, hierdie juweeltjies val nommerpas in my kraal! Dankie Annelie vir jou vriendelike & vinnige diens- ek beveel jou met vrymoedigheid aan by al my vriendinne!💖
Aloma Peek
Vredenburg
"I am delighted with my earrings. They are unique and don't have the look of commercially made earrings at all."
Mariaan van Sittert
Barberton
EK is super opgewonde, na 3 dae is my pakkie voor my deur afgelewer. WOW dit is hoe ek Annelue se werk kan beskryf. Sal haar defnitief weer ondersteun.
Carla Schnetler
Stellenbosch
I’ve had the pleasure of wearing a beautiful pair of earrings from Annelue, and I’m really impressed by the creativity and quality of all her jewellery. Each piece, from earrings to pendants, rings, and bangles, showcases her unique designs and artistic touch.
Betsie Mouton
Hopefield
I love my earrings! They are beautifully made and one of a kind. Also comfortable to wear. Thank you Annalie.
Chloe Obermeyer
Durbanville
Really lovely, unique pieces! I own a few and they are very versatile and special.